Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Jan 02 2025
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

Kuier Karaoke

DIE WENNER • Die finaliste in ons eerste Kuier Karaokekompetisie het gaste en die judges met hul sangtalent uitgeboul by die final!

JY IS 'N VIP MET GOD AAN JOU KANT • Skud die stof van 2024 af en laat die Here jou help herbou aan jou lewe

'n Jaar van Goddelike oorvloed • Is jou aardse woning 'n emosionele tronk gevul met vrees? Bid saam met ons

DIÉ DRAMA QUEENS BLOM! • Dié vier screen queens het die afgelope paar jaar ons skerms aan die brand gespeel – en dis maar nog net die begin

VAN HUISVROU TOT BRANDBESTRYDER • 'n Pamflet by 'n wynfees sou dié Kaapse ma uitein- delik lei na 'n vrywilligers- organisasie vir brandbestry- ders

‘TOMBOY' BEAUTY QUEEN MET 'N DROOM • Al jou drome lê duskant jou vrese, glo die nuwe Mev. SA wat ons meer as twee dekades terug as lid van 'n gewilde popgroep leer ken het

ONTMOET ‘KUIER' SE KARAOKE-KONING! • Hy't sewe ander uitgestof om in Kuier se afskopkaraoke-kompetisie met die kroon weg te stap!

KOS VIR POUSE • Pak kinders se gunstelingkos soos mac and cheese, pizza of muffins in hul kosblik

DIS SKOOLTYD! • Dis alweer binnekort terug-skool-toe-tyd. Ons help jou skooldrag kies wat jou sak en behoeftes pas

PUT VREUGDE UIT 2025 • Sien jy ná die vakansie op teen die nuwe jaar en al sy eise? Hier's raad om elke dag vervullend en betekenisvol te maak

MAAK SÓ MET SLAAPAPNEE • Voel jy steeds asof jy doodmoeg is al slaap jy snags? Dis dalk slaapapnee. Ons het by kenners gaan aanklop oor dié sluimerende toestand

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir 'n mediese probleem?

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

SÓ SKEP JY 'N GOEIE PA-SEUN-VERHOUDING • Ons almal wil hê ons kinders moet van ons hou. Maar gevaarligte kan flikker as jy jou kind se vriend in plaas van die gesagsfiguur wil wees

STER-BLOKRAAI • NR. 249

WEN R1000!

BLOKRAAI • NR. 387

FOTOBLOKRAAI • NR. 326

GROOT WOORDBOU • NR. 183

BYBEL-BLOKRAAI • NR. 301

7 November 2024 se oplossings

KYK WAT WAG IN JANUARIE • Daar's hope kykgenot en nuwe seisoene van reekse om na uit te sien DEUR KASHIEF ACHMAT

'N KRISMIS VAN ONTHOU • Sy maak reg vir 'n feestyd saam met haar geliefde grootouers, al het Oumie se vergeetsiekte haar kom steel terwyl sy nog leef

MY KOPSKUIT VIR 2025 • Verruil bietjie vanjaar die dolle gejaag na niks vir die kosbare dinge wat werklik saakmaak

WAT DIE HART VAN VOL IS • Háár huis-elfie het sy streke gelos en gekom met oulike aktiwiteite – en toe sommer tussendeur vir haar 'n paar lesse kom leer

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 70 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jan 02 2025

OverDrive Magazine

  • Release date: December 27, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans