Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.
Kuier
HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!
BOODSKAPPE
ONS LESERS vertel… • Om te weet waarheen jy op pad is, moet jy weet waarvandaan jy kom, glo dié erfeniskundige
AS JOU BEKER LEEGLOOP … • As jy jou op 'n plek bevind waar die jaar soos 'n opdraande bult voor jou lê, is dit tyd dat jy Jesus toelaat om jou beker te laat oorloop
Make jou aardse woning god se heiligdom • Die plek waar jy jou kop neerlê en rustig raak, kan jou daaglikse kerkgebou wees waar jy jou Skepper eer
Hildegardt VIND KALMTE IN DIE KAAP • Sy was jare lank 'n geliefde sepiekarakter en nou is dié gewilde aktrise terug in 'n splinternuwe rol
‘HOEKOM ÓNS KINDERS?’ • Soebatsfonteiners in Namakwaland rou steeds ná die branddood van drie sibbe. Dié tragiese oggend spook nog by getuies van die brand, wat binne oomblikke hul lewetjies geëis het
‘SY LAG IS WEG’ • Die eens lewenslustige lag van hul tienerseun is nou 'n hol, rou herinnering aan die leegheid in hul hart ná sy skokdood …
VAN ATHLONE TOT DIE OOP PAD • Dié vragmotorbestuurder het trokke en hysers getem, en sy sal haar beroep vir niks verruil nie
HANDE WAT KAN SKEP • Agter elke oorbel en die ander mooigoed wat hulle skep, sit daar iemand wat weer kon leer droom danksy hul hande- werk
G'N KEER AAN Peadon • As uithou en aanhou 'n sport was, het dié jong ster goud losgeslaan. Ons gesels met die radioman Peadon Smith oor sy pad na sukses
PRET MET Pannekoek • Pannekoek en plaatkoekies van heinde en verre – ons het 'n smulresep vir elke etenstafel
GOED GEOLIE • Olies van kop tot tone raak al hoe gewilder. Lees meer oor die olies wat die bedryf oorvat
SLIM PLANNE MET JOU KLERE • Is jy moeg van 'n klerekas wat lyk of 'n warrelwind dit getref het en om klere wat nog heel skaflik lyk, oor klein vlekkies en haakplekkies te moet uitgooi? Probeer dié slim wenke
OORLEEF DIE MIDDAGSKOF • Die regte eetgoed kan jou geheue help skerp hou, jou gesondheid bevorder en jou energiek en wakker laat voel
VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir 'n mediese probleem?
VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad
WAT IN DE NARA MAAK SY? • ’n Jong influencer het die wêreld op hol met haar perfekte geregte wat sy korrel vir korrel self maak. Wat skuil agter die ‘tradwife trend?’
AL SKEER-SKEER NA SUKSES • 'n Haarsnybesigheid wat hy op 12 begin het, gaan 15 jaar later nog van krag tot krag – en dis net die begin van sy groot drome
KALMTE VIR JOU KIND • ‘Mindfulness’ kan jou kind help om die lewe se eise te hanteer DEUR MARELIZE GRBICH
STER-BLOKRAAI
BLOKRAAI
FOTOBLOKRAAI
GROOT WOORDBOU
BYBEL-BLOKRAAI
OPLOSSINGS
TV -GIDS • 4 jul. – 17 jul.
CARISSA CUPIDO • Sy't kleintyd gedroom van in die vermaakbedryf wees, nou is dié Kapenaar (31) op radio én TV! Ons gesels met die nuwe Expresso-aanbieder
SKEMERGROND • Geheime, leuens, wraak … Maak jou reg vir dié splinternuwe telenovela!
‘N WOLF IN SKAAPKLERE • Sy ken net studeer en werk, dan begin sy met die aantreklike Ricardo uitgaan. Hul lewe saam is lekker, maar is hy wie hy voorgee om te wees?
OM (WEER) OP JOU VOETE TE LAND • Ouer word deur al die lewe se ups and downs is beslis nie vir sissies nie