Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Feb 01 2024
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

ONS LESERS vertel… • Hy het nie onderwys as beroep gekies nie, dit het hóm gekies DEUR CHRISLYNN SIAS

DAARIS ‘N DAWID VIRELKEGOLIAT • Sit iou vertroue in Goddelike beskerming as jy jóú reuse moet takel

glo deur jou wagtydperk • Los ‘n onbekende toekoms in ‘n bekende God se hande

PAARL SEMOOIE PÊRELS • Dié beeldskone niggies stap al ‘n lang pad saam – en gaan net van krag tot krag met God aan hul sy

SWANGER OP DIE DIE SKOOLBANKE • Talle kinders se blink toekoms en kindwees word deur tienerswangerskappe in die wiele gery

HERRYS UIT MY VERKRAGEN MIV-HEL • Dié dapper Kaapse man het besluit die trauma van sy verkragting en MIV-diagnose gaan hom beslis nie define nie

‘N'TOEKOMS GESKRYF IN DIE STERRE’ • Sy het in een jaar haar hele gesin verloor, maar dié jong aanhouer het haar kop opgetel en die lewe met mening aangepak

DIÉ VROU MAAK ‘N PLAN • Zohra Sooliman, medestigter van Gift of the Givers, is ‘n vrou wat altyd nuwe maniere vind om mense te help

SÓ DRA GELOOF ONS FAMILIE DEUR • Haar familie het al ‘n dodelike huisbrand, kanker én Covid geklop – en dit was als nét moontlik danksy hul Skepper

DIÉ ‘DOK’ KAN SING! • Dié veteraan-akteur het ‘n goue stem en ‘n praggesin wat hom aanvuur na hoër hoogtes

BRAVO VIR blatjang! • Gee jou eetgoed ‘n geurige hupstoot met dié pikante chutneys

MODES WAT WERK • Maak seker jy is reg vir die werkjaar met dié moet-hê items

KYK MOOI NA JOU krulle • ‘n Natuurlike krullebos is funky en prettig – maar daar steek meer daarin as net wet-and-go

PROBEER DÍT:

VRA DR. PATRICIA • Soek jy raad vir ‘n mediese probleem?

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

‘N ‘MIDDELLYF’-KRISIS? SKUD SÓ DIE VETJIES AF • Om ná 50 gewig te verloor is nie vir sissies nie, maar die vet om jou middellyf hou gesondheidsrisiko's in. Só kan jy in jou middeljare daar van ontslae raak

BEWEEG MEER EN BLY AKTIEF

SÓ KAN JULLE GESOND STRY • ‘n Gesonde verhouding gaan nie daaroor om konflik te vermy nie, maar om dit te gebruik as ‘n geleentheid om mekaar beter te verstaan

KLOP DIE HITTE • Die somerson is gewoonlik op sy ergste in Februarie —hier is ons koelblywenke vir jou huis en troeteldiere

HOU SÓ JOU TROETELDIERE KOEL

IS JY IN'N GELDTRONK? • Word geld in jou verhouding soos ‘n wapen gebruik? Hier is waarvoor jy kan uitkyk en hoe om jouself te beskerm

VAT 2024 SÓ VAS! • As die jaar ‘n bietjie wankelrig vir jou begin het, skep moed en lees hier hoe om dinge om te swaai

DIE LEWE AS LEERSKOOL • ‘n Gap-jaar kan jou kind help rigting vind as hulle onseker is oor die volgende stap

BOU SOFT SKILLS OP ‘N BUDGET

SOEK-SOEK • DAAR IS 12 VERSTEEKTE ITEMS IN HIERDIE PRENT. KYK OF JY ALMAL KAN OPSPOOR.

STER-BLOKRAAI

BLOKRAAI

FOTOBLOKRAAI

GROOT WOORDBOU

BYBEL-BLOKRAAI

OPLOSSINGS

TV -GIDS • 1 FEB. – 14 FEB.

KYK UIT! • Mr. & Mrs. Smith is terug – dié keer in ‘n reeks!

DIS ‘BEKKIGE’ BONNIE! • Ontmoet die aktrise agter Bonnie, die skinderbek- verpleegster in ‘Binnelanders’

WEG MET ALLE WILLIEWERKERS • Niks steek dié skrywer so dwars in die...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 70 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Feb 01 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: January 26, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans