Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Jun 06 2024
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

ONS LESERS vertel… • Hy't die stigma van plaaskind-wees afgeskud en spog nou met ’n doktorsgraad in teologie

ONS DRA BY TOT ONS JEUG SE SUKSES • Nes Hy al die kinders met ope arms na Hom wil laat kom, moet ons onsself ook oopmaak om die jeug te lei en aan te moedig

’n Gebed vir die jeug • Jongmense vind nog hul weg op die lewenspad – mag hul geloof hul rigtingwyser word

VAARWEL AAN DIE VLEI SE MENSE • Hulle was deel van ’n span wat vier dae ’n week gestalte gegee het aan onvergeetlike karakters in Arendsvlei. Hulle deel daardie ervaring hier met Kuier-lesers

’N GEMEENSKAP ROU – ÉN STAAN AS EEN • Die stof rondom die tragedie toe ’n halfklaar woonstelblok in George inmekaargetuimel het, sal lank nie gaan lê nie. Daar is meer vrae as antwoorde van families, baie wat sonder ’n broodwinner gelaat is

NAGMERRIERITTE NA NÊRENS • Twee passasiers deel hul nagmerrie-ervarings in ’n e-taxidiens

DIÉ KLEIN KAAPSE DJ IS ’N HIT! • Op 10 is Sophia die jongste DJ in ’ie Kaap – en dis nog net die begin van haar reis!

ANTIE KATRIENA VAT OOR! • Met haar rooi hoed en vlymskerp humor staan dié antie klaar uit, maar sy het sommer nog heelwat aces up her sleeve!

DIE KUNS VAN JOUSELF HERSKEP • Van haarself reinvent kan jy dié Olimpiese atleet niks vertel nie – sy het immers in haar 40’s ’n heel nuwe loopbaan aangepak

Craig IS KOERSVAS • Sy lewe is nou weer op koers, sê Craig Lucas – hy het immers ’n meestersgraad verwerf, en sy musiekmuse is terug

SITRUS-SENSASIE • Stroopsoet of heerlik stuitig, sitrusvrugte is dié week die sterbestanddeel in ons eetgoed

LAAT JOU KURWES POP • Dié items is net wat jy nodig het om jou kurwes te vlei en rock

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

BETER POSTUUR, BETER GESONDHEID • Sukkel jy met pyn in jou nek of rug? Regop en gemaklik sit en staan kan dit verbeter, maar ’n goeie postuur het ook ander gesondheidsvoordele

OUDSTE DOGTERS: IS JULLE OUKEI? • Is jy ’n oudste dogter wat soos ’n tweede ma is vir jou sibbe? Dis glo algemener as wat jy dink

BEGIN IETS HEEL NUUTS • Het jy ’n idee wat jy in ’n besigheid kan omskep? Kyk hoe dié entrepreneurs ’n gaping in die mark raakgesien en daarvoor gegaan het

HOE HELP EK MY BEJAARDE OUERS MET HUL GELDSAKE? • Soos die jare aanstap vir jou ouers, word die rolle soms omgeruil – só kan jy hulle op hul oudag met hul geldsake bystaan

DISSIPLINE WAT WERK • Pas dié doeltreffende reëls vir dissipline toe

OUDERDOMSGEPASTE DISSIPLINE

MAAK SÓ OPSOMMINGS • Dié verskillende soorte opsommings kan jou help om jou leerwerk onder die knie te kry

WENKE OM ’N OPSOMMING TE MAAK BY JOU TAALVRAESTEL

WENKE OM JOU EIE BREINKAART TE MAAK

SOEK-SOEK • DAAR IS 10 VERSTEEKTE ITEMS IN HIERDIE PRENT. KYK OF JY ALMAL KAN OPSPOOR.

SPEEL-SPEEL • Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel!

STER-BLOKRAAI NR. 235

WEN R1 000! • VRAAG: Wie vertolk die rol van Cal in die gesinsfliek IF?

BLOKRAAI

FOTOBLOKRAAI

GROOT WOORDBOU • Soek al 50 woorde op die lys langsaan in die tabel hieronder. Hulle lê horisontaal, vertikaal en...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 86 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jun 06 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: May 31, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans