Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.
Kuier
HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!
BOODSKAPPE
ONS LESERS Vertel… • ‘n Ouer wat enkel is, hoef nie ‘n afvlerk-ouer te wees nie. Dié ma van twee het geleer om haarself – en ander – te help opstaan ná ‘n egskeiding
DUBBELE VREUGDE vir Sherlin • Haar skoot en hart is vol en dié nuwe normaal is vir haar so spesiaal, vertel die pragtige ma van twee
MENSEHANDEL: DIE EUWEL ONDER ONS NEUS • Vermiste kinders in Suid-Afrika is niks vreemd nie, maar die saak van die vermiste Joshlin Smith (6) van Saldanha maak séér. Haar ma is boonop uitgewys as die vermeende meesterbrein wat glo haar eie kind vir R20 000 verkoop het. Watter ma doen so iets? Ernusta Maralack bekyk dié kwessie dieper.
BABA SE BEROERTE-SKOK • ‘n Ma vertel oor haar baba se beroerte-diag- nose en die pad na her- stel vir haar kleinding
‘N LEWE IN DIE SKADU'S • Die bekroonde skrywer Rachelle Greeff gee op ‘n menslike en teer manier gestalte aan prof. Jakes Gerwel se weduwee, Phoebe, se ervaring met ‘n geestesstoornis in haar nuwe biografie
‘N KOP EN HART VIR STORIES • Hy is dalk verlore vir die rap-bedryf, maar nou trap hy diep spore in die joernalis tiekveld
FAME, HIER KOM SY! • Dié girl laat die TikTok- gemeenskap skater met haar streke, en haar sterretjie skyn net ál blinker!
Klein, MAAR GETRYN • Sy is nét nege, maar is al ‘n gesoute model met groot toekomsplanne
Gesinsfees • Paasfees is sinoniem met pickled fish en hot cross buns. Bederf jou huismense met dié tradisionele lekkertes met ons kinkel daarby!
Perske LEKKERTE • Sien jy meer skakerings van perske in klerewinkels? Dis dalk omdat ‘Peach Fuzz’ die kleur-maatskappy en bedryfsleier Pantone se nuwe kleur van die jaar is. Dra dit soos dié bekendes
ALS LYK PEACHY • Pantone, die bedryfsleier as dit oor kleur gaan, se kleur van die jaar het sy plek tot in grimeersakkies gevind
VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ‘n mediese probleem?
VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad
HAAL ‘N SLAG ASEM • Ons haal duisende kere per dag asem sonder om daaroor na te dink, maar doen ons dit só dat dit ons lyf en gees baat? Breathwork kan help
TEGNIEKE • Daar is verskillende soorte asem- oefeninge wat ‘n mens kan doen. Baie van hulle behels dat jy ‘n paar minute per dag opsysit om op ‘n vasgestelde manier asem te haal. Hier is ‘n paar van dié tegnieke:
AS OUMA OF OUPA MOET INTREK • Die versorging van bejaarde ouers kan ‘n familie maak of breek
EKO-WARRIOR IS GROEN VERBY • Hy't al vir ‘n president, be- kende hotelle en selfs Kirsten- bosch tuinge- maak, en sy vingers is nog netso groen ná 20-plus jaar tussen plante
DIE A TOT Z VAN BELASTING • Twee dinge is seker in die lewe: die dood en belasting. Hier is nuttige wenke vir ‘n makliker tax season
BETAAL JOU BELASTINGSKULD SÓ • Skuld jy vir Sars geld maar kan nie dadelik opdok nie? Hier is wat jy kan doen.
KOMMUNIKASIE MET JUFFROU • Só kan jy goeie kommunikasie met jou kind se onnie bou
PASOP VIR DIÉ SLAGGATE
ONTSLUIT NUWE WÊRELDE MET BOEKE • As jy op verbeeldingsvlugte met boeke gaan, sal jy nooit verveeld wees nie
SOEK-SOEK • DAAR IS 10 VERSTEEKTE ITEMS IN HIERDIE PRENT. KYK OF JY ALMAL KAN OPSPOOR.
STER-BLOKRAAI
BLOKRAAI
FOTOBLOKRAAI
GROOT...