Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Feb 15 2024
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

ONS LESERS vertel… • Dié oud-onnie het nog lank nie ophou leer oor sy mense en omgewing nie – en in die proses voed hy ook ander op

DIE LIEFDE BLOMTUSSEN MANIE EN SYVERNA • Die Bok-losskakel en sy pragtige onnie-liefie deel hul liefdesreis en toekomsdrome

SÓ HARDLOOP EK DEUR MY PYN • Sy rapper-seun, AKA, se dood sal altyd by hom spook, maar Tony Forbes het 'n manier gekry om homself – en ander – te inspireer

‘BID VIR ONS KLEIN VEGTER’ • 'n Blitsbesoek aan die Kaap het in 'n oogwink vir dié Noord-Kaapse gesin in 'n nagmerrie ontaard toe hul seuntjie in 'n fratsongeluk beseer is

DIE KALM STEM VAN VRYHEID • 'n Joburg-ingenieur het gehelp om 'n gyselaar van SA ná jare uit Mali te bevry

MY KOPSKUIF NA SELFLIEFDE • Dié juffrou het nie tyd saamgebring vir haters en negatiwiteit nie – en sy help ander om hul beste self uit te leef

BOESEMBRASSE TOT DIE EINDE • Dié besties wou saam 'n movie maak. Nou word hul droom landwyd gewys, en sy vriend is nie hier om in die vreugde te deel nie

DIÉ GIRL LAAT WIEL! • Van rubber brand tot die vonke spat, kan jy dié meisie niks vertel nie – en sy het groot drome

NETBAL IS VIR MY GOUD WERD • Dié veelsydige sportman maak sy merk as uitblinker-netbalster DEUR ENRICO CLAASSEN

ETE VIR 2 • Dis die maand van liefde. Bederf die liefde van jou lewe met een van ons verleidelike spyskaarte – hier is drie om uit te kies

Vier die liefde in styl • Dié celeb paartjies is #couplegoals. Hier's 'n paar looks wat jy kan naboots vir 'n aandjie uit of tuis

MAAK 2024 Jou MOOISTE JAAR • Kry vanjaar inspirasie vir jou beauty trends van ballerinas, die staatmaker-bob en n titseltjie chroom!

VRA DR.JOLENE • Soek jy raad vir 'n mediese probleem?

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

VANWAAR DIE SOOIBRAND? • Maak ongemaklike simptome en winde jou lewe hel? Hier's hulp

KOS WAT SOOIBRAND KAN VERERGER

WEES SÓ BAKSLIM • Hier is 'n paar maklike wenke wat jy kan gebruik wanneer jy dit weer in die kombuis waag om iets lekkers te bak

NÓGWENWENKE

ONVRUGBAARHEID: WEES DAAR VIR JOU VRIENDIN • Die pyn van onvrugbaarheid kan oorweldigend wees. Só kan jy 'n vriendin ondersteun wat dié moeilike pad stap

WAT OM NIÉ TE DOEN NIE

JY IS SWANGER EN JOU VRIENDIN IS NIE

AS DIE RANDE KNYP • Die jaar is in sy kinderskoene, maar beursies bly plat. Hier is hulp vir jou ‘budgetbabelas’

WENKE VAN DIE BEGROTINGSKENNERS • Dié twee ma's se begrotingswenke het vir hulle derduisende followers op sosiale media besorg.

BIBLIOTEKE IS VIR GEES EN SIEL • 'n Skoolbiblioteek is 'n leerskool op sy eie, maar ook 'n veilige hawe in gemeenskappe waar dié ontvlugting soms die nodigste is

PRAAT-PARAAT • In jou verpligte taalvakke is dit 'n vereiste om 'n mondeling op te sê. Hier is 'n nuttige gids om jou te help

SOEK-SOEK • DAAR IS 10 VERSTEEKTE ITEMS IN HIERDIE PRENT EN ‘N BONUS-ITEM. KYK OF JY ALMAL KAN OPSPOOR.

STER-BLOKRAAI

BLOKRAAI

FOTOBLOKRAAI

GROOT WOORDBOU

BYBEL-BLOKRAAI

OPLOSSINGS

TV -GIDS • 15 FEB. – 28 FEB.

MONIQUI MÁG MAAR! • Sy's veelsydig en daag haarself graag uit, dié keer as 'n sjef in...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 70 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Feb 15 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: February 9, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans