Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.
Kuier
HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!
BOODSKAPPE
INGRID VIND NOG HAAR KAAPSE BEAT • Sy is nog besig om wortel te skiet in die Kaap en in haar werk as regisseur, maar veral haar gesin hou haar op koers
WAAR DAAR ‘N ROKIE TREK…
ONDERWYSERS IN DIE SPERVUUR • Besnoeiings in die onderwyssektor het ‘n emosionele snaar raakgeboor vir onnies, maar die éíntlike ver- loorders is die leerders
‘DOKTOR HARVARD’ VAN ‘IE MANENBERG • Hy was so amper ‘n mediese dokter, maar as ‘n akademikus verskuif doktor Marvin Jansen van Manenberg nou grense – tot binne-in Harvard!
HULLE SPAN DIE KROON • Toe sy 21 jaar terug haar hare weens alopecia begin verloor, het dit haar ‘n rukkie geneem om van die bandana af te sien en die sprong na ‘n pruik – oftewel ‘haarstyle’, soos sy dit noem – te neem. En dis omtrént ‘n proses voor dit gereed is om te dra
DIE MANNE AGTER DIE KOORTJIES-BAND • Dié gewilde band speel al die afgelope vyf jaar verhoë aan ‘iebrand!
MNR. EN MEV. SUPERSPIERE • Hy't sy been in ‘n tref-entrap-ongeluk verloor, en sy het ‘n outoïmmuunsiekte, maar sáám is hulle gebou om te hou
ROSEMARY VERDIEN ‘N ROOS! • Min kruie kan kers vashou by die troosreuk van rosemary. Ons geur ons spogresepte uitspattig met dié veelsydige bossiekrui
KORT STYLWENNERS • Die warmer weer vra vir sexy kortbroeke. Wees voor in die modekoor met dié opsies DEUR ZOË FAULMANN
MAAK OGIES • Dis tyd om met graphic eyeliner te eksperimenteer – dis ‘very demure!’
VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad
VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ‘n mediese probleem?
HELP, EK IS UITGEBRAND! • Uitbranding word as ‘n ernstige sindroom erken. Só kan jy die tekens uitken en dit stopsit
AS DIE TROUKLOKKE WEER LUI • Weer trou kom met sy eie uitdagings en vrese – hier is raad oor hoe om dié paadjie saam te stap
WENKE WAT WERK • Dis daai tyd van die jaar wanneer Mariah Carey, Judy Boucher en Boney M se Christmas songs begin klop in die winkels en op radio. En dit beteken net één ding: Dis festive hie’ buite! En die groot regruk vir die groot dae is ook hier. Ons deel ons lekkerste wenke vir uit-turn
ALS VERLOOR OM ALS TE WEN • Sy't als ingesit – en dit verloor – maar nou maak sy miljoene se agri-deals
LAAT HULLE IN DIE HUIS HELP • Daai vuil borde wat hulle was, leer jou kind iets waardevol waarvan hulle later die vrugte sal pluk
WATTER HUISTAKE KAN EK VAN MY KIND VERWAG?
GROEPWERK • Maak groepwerk jou benoud? Laat dit ook vir jóú werk
KOL - TOT - KOL
SOEK - SOEK • Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel!
STER-BLOKRAAI
BLOKRAAI
FOTOBLOKRAAI
GROOT WOORDBOU
BYBEL-BLOKRAAI
OPLOSSINGS
JOU TV- EN STROOMGIDS • Kyk wat wag die volgende twee weke op die kassie en aanlyn DEUR KASHIEF ACHMAT
‘N LAASTE POTJIE GHOLF • Johan speel oudergewoonte ‘n potjie gholf in sy aftrede toe hy ‘n ander speler ontmoet wat hom tot nuwe insigte bring
WEES LEKKER, OF BLY STIL • Is jy skuldig aan opmerkings maak oor ander se voorkoms? Dan is dit tyd vir ‘n bietjie selfondersoek…
WAT DIE HART VAN VOL IS • Om haarself ‘n prioriteit te maak in ‘n wêreld wat konstant vereis dat ander dinge eerste kom, was bevrydend en genesend
DIE ONGELUK WAT MY HEEL GEMAAK...