Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Aug 15 2024
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

ONS LESERS vertel… • Dié leser deel haar lewensveranderende health scare ná jare van okkapyp rook, en wil ander nou daarteen waarsku

Salome 'N COMEBACKQUEEN SOOS MIN • Die lewe het al sy dwarsklappe uitgedeel toe sy in haar 40's begin sukses proe – en daarom is dit nou soeter as ooit vir dié talentvolle sangeres

‘EK IS FLENTERS' • 'n Paarlse ma deel haar smart nadat haar talentvolle matriekseun gesterf het aan 'n meswond wat na bewering deur 'n familielid toegedien is

'N DRAER VAN ANDER SE DROME • As surrogaatma bring Angelique Butler vreugde aan ouerpare wat nie kinders van hul eie kan hê nie. Sy sê híérdeur wys sy dat niks vir God onmoontlik is nie

IN DIE MODE, UIT DIE HART • Dié ontwerper het besef sy kan ‘n groot verskil maak deur 'n klein verskil te maak – sy help blinde mense om met selfvertroue fashionable te wees

EERS 'N HERO IN HAAR EIE HUIS • Dié skrywer en ma van vier het haar demons oorkom om ander te help, maar ook in die proses geleer haar grootste liefdestaak lê onder haar eie dak …

SY'T SWAARKRY MET SUKSES KLAARGEKRY • Die aktrise Khadija Heeger speel die hoofrol in die telenovela Skemergrond en agter die skerms is sy 'n vrou van vele fasette

ONS KOELKOP POOL CHAMP • Met haar pool-stok in die hand het sy haar pad oopgespeel tot wêreldkampioen en haar land trots gemaak

RUGBY SE JONG BLOED KÓÓK! • Diagnose: Rugbykoors oor die jongste crop talent. Behandeling. Nóg rugby!

DHANYA OF KOLJANDER EEN IS NES DIE ANDER! • Min kruie en speserye kom by die onmiskenbare geure van koljanderblare (of dhanya) en sy saadjies. Ons gebruik albei in dié liplekker resepte

IETSIE EKSTRA • Die snerpende koue wil maar net nie wyk nie. Dié bykomstighede sal jou looks mooi afrond en jou op koue winter- en lenteoggende warm hou

OE-LA-LAWIMPERS • Netjiese wenkbroue is die kersie op die koek van enige look en ons gee wenke om te help verseker joune is on fleek!

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir 'n mediese probleem?

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

HOOP VIR DEMENSIE • Meer as 55 miljoen mense wêreldwyd leef met demensie en daar word geraam dat dié syfer elke 20 jaar sal verdubbel. Maar navorsers glo daar is lig aan die einde van die demensie-tonnel

SY'S BEAUTY ÉN BRAINS • Uithou, planmaak en waag is deel van dié dinamiese sakevrou se besigheidsplan

AS JY ALLEEN DIE POT AAN DIE KOOK HOU • Enkelouers staan aan die hoof van meer as 'n kwart – 26,5% – van Suid-Afrikaanse huishoudings en dit raak ál moeiliker om die belt stywer te trek

BÊRE SÓ JOU FOTO'S AANLYN • Skep orde in jou foto-chaos – só kan jy jou elektroniese foto's vinnig, veilig en doeltreffend sorteer en digitaal bêre

‘NEE, DOEN JÝ DIT, SÊ EK!' • Jou kind dwing altyd hul eie wil af en dis dalk vir jou oulik, maar is hulle bossy, selfgeldend, onbeskof of plain stout?

WEER: VOORSPELLINGS EN PATRONE • Hoe betroubaar is die weervoorspelling en hoe werk dit nou eintlik?

SOEK-SOEK • DAAR IS 12 VERSTEEKTE ITEMS IN HIERDIE PRENT. KYK OF JY ALMAL KAN OPSPOOR.

SPEEL-SPEEL • Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel!

STER-BLOKRAAI • NR. 240

WEN R1...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 70 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Aug 15 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: August 8, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans