Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.
Kuier
HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!
BOODSKAPPE
ONS LESERS vertel… • Haar geloof en hartsmense dra dié jong ma deur haar kankerstryd DEUR MARY MARTIN
AANLYN QUEENS WAT VERMAAK ÉN INSPIREER • Dié drie dinamiese vroue kan jy nie ignoreer nie – hulle vat oor op sosiale media en dan is hulle nog lekker mense ook! DEUR KELLY-LEE OHLSON
MY GESKENK VAN GOD WEGGERUK • Hoe gaan jy aan as jou kind wreed vermoor is? ‘n Ma probeer ses jaar later steeds dié vraag vir haarself beantwoord …
KINDERPORNOGRAFIE: DIE DRAAK MET DUISENDE KOPPE • Onlangs het kinderpornografie weer die nuus gehaal met arrestasies oor die land heen
SKOP-SKOP NA SUKSES • Hy was nog ‘n tjokker toe die karate-gogga hom gebyt, en uiteindelik tot groot sukses vir hom gelei het
EUODIA KEN NIE VAN STILSIT NIE! • Dié gesoute aktrise is ‘n vrou van vele talente – sy's ook ‘n skrywer en berader, en droom boonop van haar eie talkshow
ZIGGY ZOEM NA ROEM • Hy het op die toneel gebars met die aansteeklike rap-hit ‘Honne’, en daar wink groot dinge vir dié outjie van Manenberg
DIÉ GOUE MEISIE KEN NET VAN WEN! • Goue medaljes, wêreldrekords – daar is geen keer aan dié swemsensasie nie
MEER MET MINDER • Ons wys jou hoe om etes met hoender te berei, deur minder te gebruik en elke ete te ‘rek’ met ander bestanddele uit jou koskas
WINTERWENNERS • Dié items is net die ding om die snerpende koue uit te hou
VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad
VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ‘n mediese probleem?
HOE GEMAAK MET ‘N ‘KLANKIE’? • Stink jou asem? Sit só mondwalms stop wat vryers en vriende kan afskrik
UIT DIE KLOUE VAN ‘N NARSIS • Narsisme word deesdae oormatig en soms buite konteks gebruik, maar as jy in'n verhouding is met een, is dit'n hel van'n ander dimensie. En hul teiken gewoonlik mense met baie empatie …
NICKY EN DIE BOONTJIERANK • Die pandemie het sy werk gevat, toe vat hy sy staatsgeld en begin ‘n groentetuin. Nou is dit ‘n florerende besigheid!
VERMY SORGE MET SAAMBLY • As jy 'n blyplek met iemand deel moet jy met hul goeie én slegte gewoontes saamleef. En dan is daar nog die gelden regsaspekte ook om in ag te neem …
SKERMTYD: STEL GESONDE GRENSE • Boer jou kind heeldag aanlyn? Is jy bekom- merd oor skermtyd en die gevare van sosia- le media? Bestuur só jou kind se aanlyn tyd
ENERGIE VAN ALLE KANTE! • Die uitwerking van energie is oral. Ons bekyk ‘n paar energiebronne van naderby
SOEK-SOEK • DAAR IS 20 VERSTEEKTE ITEMS IN HIERDIE PRENT. KYK OF JY ALMAL KAN OPSPOOR.
STER-BLOKRAAI
BLOKRAAI
FOTOBLOKRAAI
GROOT WOORDBOU • Soek al 50 woorde op die lys langsaan in die tabel hieronder. Hulle lê horisontaal, vertikaal en diagonaal.
BYBEL-BLOKRAAI
OPLOSSINGS
TV -GIDS • 25 APR. – 8 MEI.
KYK UIT! Juffrou X • Hier is 10 dinge wat jy moet weet oor dié nuwe dramareeks
KORTVERHAAL • Carmen soek ‘n boho-tema vir haar troue, maar haar ouma het die opdrag heel verkeerd verstaan en ‘n troue met bows begin reël …
‘N BRIEF AAN MY KINDERS • Herbou aan ons land, my seuns, en wees die verande- ring wat julle in die wêreld wil sien
WAT DIE HART VAN VOL IS • Om rejection te ervaar is soms eintlik God se beskermende hand oor jou lewe