Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Jun 20 2024
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

DIE GEES VANPA-WEES • In Junie word pa's oral gevier. Hier deel 'n paar celebs en lesers hul wense en herinneringe van hul pa's en pa-wees

NOG ALTYD HAAR PAPPIE SE PRINSES • Dié pa en sy beroemde dogter se band was nog altyd sterk, maar het veral die afgelope paar jaar verdiep

HOOP SINK SAAM MET VISTREILER • Familielede van die vissermanne van die FV Lepanto, wat onlangs naby die Kaapse kus gesink het, kry g'n rus ná die tragedie nie – die trauma sluk die hartsmense van die vermistes, en die oorlewendes steeds in . . .

‘HY BLY STEEDS ONS PA’ • Hul pa het hul ma grusaam vermoor, maar dié broers het hom vergewe, want dis hul weg na vrede – en dis wat hul ma sou wou gehad het

RSV: DIE FEITE, SYFERS, MOETS EN MOENIES • Die respiratoriese selvirus (RSV) trek kinders plat en kan in sommige gevalle tot die dood lei. Hier is als wat jy van dié virus moet weet

‘N ROBOTSPELETJIE VIR MY BLINDE MA • ’n Elfjarige slimkop het met twee skoolmaats ’n skaakbord vir blindes geskep – en hulle het groot planne daarmee

SKAAK MET ’N VERSKIL

HAAR OOG OP DIE KROON • Haar droom is vir eers van die baan, maar sy wil steeds eendag die land se eerste gestremde Mej. Suid-Afrika wees

YOMA GAAN LIGVOETS DEUR DIE LEWE • As rapper het sy lankal haar stem gevind; as mens en ma laat sy haar deur passie en geloof lei

DEAN EN BIANCA – NOG SMOORVERLIEF NÁ 10 JAAR • Dié couple move en shake omtrent in die vermaakbedryf

PIZZAPERFEKSIE • Min mense hou nie van pizza nie. Of jy net ’n halfuur kooktyd het, ’n oornagresep wil aanpak of op ’n knap begroting is en ’n slim oorskietplan wil maak – ons het ’n resep!

PERFEKTE PASMAATS • Dié bekende glanspare laat gereeld die koppe draai met hul modieuse looks. Ons wys jou hoe om hul ontwerperstyl te steel – sonder om die bank te breek!

LAAT KOLLAGEEN SÓ VIR JOU WERK • Is kollageen ’n verjongingskuur, watter rol speel dit in jou liggaam en het jy aanvullings daarvan nodig?

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

BREINKOS • Die regte eetgoed kan jou geheue help skerp hou, jou gesondheid bevorder en jou energiek en wakker laat voel

AS OUMA EN OUPA HUL KLEINKIND AFSKEEP • Jou sibbe se kinders kry al die aandag by jul ouers en jou bloedjies word afgeskeep. Hoekom? En hoe deal ’n mens daarmee?

SWAK GEWOONTES IS SOMS GOED VIR JOU • Jy hoef nie altyd jou nare geite en gewoontes te onderdruk nie – soms kan hulle goed wees vir jou!

KAAPSE JUWEEL SKITTER IN MIDDE-OOSTE • Dié talentvolle beroepsvrou ken van moue oprol en hard werk – en dit het haar tot heel boaan die suksesleer geneem

MAAK JOU KINDERS GELDSLIM • Leer jou kinders van kleins af om met geld te werk

LEER JY JOU KIND SLEGTE FINANSIËLE GEWOONTES?

VAKANSIE-VERMAAK • Die skoolvakansie is hier. Soek jy iets om jou mee besig te hou? Loer bietjie hier!

LEES DÍT

LUISTER DÍT

SOEK-SOEK • DAAR IS 10 VERSTEEKTE ITEMS IN HIERDIE PRENT. KYK OF JY ALMAL KAN OPSPOOR.

SPEEL-SPEEL • Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel!

STER-BLOKRAAI NR. 236

WEN R1 000! • VRAAG: Watter Brits-Amerikaanse aktrise vertolk die vroulike hoofrol in die...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 70 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jun 20 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: June 14, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans