Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Nov 07 2024
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

ONS LESERS vertel… • Dié jong model, liedjieskrywer, sanger en omgewingsaktivis laat jou dink sy het meer as 24 uur in haar dag as jy kyk na al haar prestasies . . .

'N HUNKERING WAT NÉT GOD KAN STILMAAK • Hierdie tyd van die jaar kan uitdagings of terugslae dreig om jou van alle moed te stroop. Dis juis dán wat jy op God moet steun

Verlaat jouself en gee jou oor aan God • Dié gebed is onlangs in my kerk se nuusbrief ingesluit tesame met die verhaal van ’n man wat alles agtergelaat het om sy lewe aan God oor te laat

Gadija SE BEKER LOOP OOR • Hier kort voor haar eerste verjaardag sonder haar geliefde tweelingsuster, Fatima, kyk Gadija Sydow-Noordien terug op ’n moeilike jaar – en ook vorentoe met dankbaarheid vir die lewe en haar eerste solo TV-reis

'NÓG 'N OOP GRAF – DIÉ KEER MY EIE BLOED' • As joernalis en aanbieder van Op Seer se Spoor het ek al telkens aan bedroefde families se deur geklop. Toe my niggie onlangs vermoor is, was dit asof die wêreld ’n siek grap maak . . .

BONTEHEUWEL SE 'GROEN DRA KRAG' • Waar al wat ’n euwel eens in die bendegeteisterde Bonteheuwel op die Kaapse Vlakte geseëvier het, het dié groep in hul groen jurkies die strate weer teruggevat

BEPROEF, OM VERLOS TE WORD • Hy het sy rug op vyf plekke gebreek én ses ribbes, en hy’t amper soveel keer sy eie lewe probeer neem. Tóg is dié pastoor vandag sterker as ooit in die Here . . .

DIS CARLA SE WÊRELD – ONS LEEF NET DAARIN! • Dié girl van Malmesbury het heel toevallig haar groot passie vir radio en televisie ontdek en vandaar het sy nog nooit teruggekyk nie

KOOK SOOS TIETIE EN NANNA • Dis opskeptyd, familie! Die TikTok-tuiskokke Najma Abrahams (Tietie) en Azba Fanie (Nanna) is bekend vir hul huiskos met ’n Kaaps-Maleise twist. Hier is ’n paar smullekker resepte uit dié susters se nuwe kookboek, Tietie & Nanna se huiskos

STEEL HUL STYL • Die sterre se jong kroos is altyd uitgetof in die beste ontwer- persklere – ons wys hoe jy hul styl vir jou kind of kleinkind kan naboots – sonder om die bank te breek!

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?

VAN JOU RUSBANK TOT 5 KM • Ons deel ’n doenbare, gemaklike oefenprogram om jou vir ’n 5 km-draffie voor te berei

WANNEER JUL INKOMSTE KRIMP • As julle skielik sonder een salaris pleks van twee moet klaarkom, kan dié wenke help met die aanpassing

BESKERM JULLE GESINSBANDE SÓ • Om net een broodwinner te hê, gaan die dinamika in jul huishou- ding verander. Hier is wenke om verhoudings in die gesin te help beskerm en versterk:

GRYP DIE DAG AAN! • Pak die laaste paar weke van die jaar aan met dié wenke om jou woema te gee vir die dag wat voorlê

HOE OM TE SIMPATISEER • Sukkel jy om die regte woorde te vind om te simpatiseer wan- neer iemand ’n geliefde aan die dood afgestaan het? Hier’s raad

OORLEEF SÓ DIE LAASTE EKSAMEN-STRETCH • Die laaste eksamens van die jaar is hier. Ons gee raad om lyf en gees bymekaar te hou

HELP, MY KIND IS GESPANNE

HELP, MY KIND IS MIN GEPLA

STER-BLOKRAAI

BLOKRAAI

FOTOBLOKRAAI

GROOT WOORDBOU

BYBEL-BLOKRAAI

OPLOSSINGS

JOU TV- EN STROOMGIDS...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 86 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Nov 07 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: November 1, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans