Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.
Kuier
HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!
BOODSKAPPE
ONTMOET DIE KUIER-SPAN • Het jy al ooit gewonder wie sit uitgawe ná uitgawe die tydskrif aanmekaar? Hier is van die spanlede wat woeker om elke tweede week jou gunstelingtydskrif op die rakke te bring
'N ‘KOORTJIES'-DROOM WORD WAAR • Ná vier jaar in die ‘Koortjies'-stoel groet Jonathan Rubain en sy opvol- ger, Elwira Standili, neem oor met dankbaarheid in haar hart
DIE WÊRELD VAN AI • AI, oftewel kunsmatige intelligensie, is oral om ons. Of jy dit embrace of vermy, dit word ál meer deel van ons daaglikse lewe. Maar is dit ‘n goeie of slegte ding?
PALE TOE OP SY KNIEË • Albei sy bene is onder die knie geamputeer, maar hy kap dit uit op die rugbyveld en is nou ‘n ster op sosiale media
'N SHOW VIR MY MA • Shimmy Isaacs het ‘n hartsverhaal uit haar kinderjare in ‘n reeks omskep wat om haar geliefde ma draai
BERG-WARRIOR WAT SKRIK VIR NIKS • Dit sit nie in enigeen se broek om teen dizzying hoogtes mis- daad vas te vat nie – maar dié Kapenaar stap daai ekstra myl
DIT REËN ‘LINGE IN DIÉ FAMILIE! • 'n Tweeling in ‘n familie is nie iets alledaags nie, maar dié uitgebreide fa- milie spog met 22 stelle!
VAN ATLANTIS NA HOLLYWOOD • Sy was ‘n stil, skaam meisie van Atlantis, maar vandag is sy ‘n stunt girl in blockbus- ters en het sy sosiale media aan haar voete
BYE, TIM! HI, MARCO! • Nege jaar staan hy al in die ‘Suidooster'-skurk Tim du Plooy se skoene – nou is Marco Spaumer reg vir nuwe dinge
Kerrie TEEN DIE KOUE • Min maaltye kan kers vashou by heilsame kerries – met of sonder skop. Ons geniet koesterkos uit
SLAAN ‘N NUWE B(L)AADJIE OM • Wikkel jou toe in dié seisoen se moet-hê baadjies en jasse
DIE A-Z VAN K-BEAUTY • Koreaanse skoonheid se goue reël is: Vel eerste, grimering tweede. Kry só daai douvars
VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ‘n mediese probleem?
VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad
HOU KOP IN NOODGEVALLE • Hier is raad om alledaagse noodgevalle self te hanteer tot hulp opdaag
EKSE, NIE VYANDE NIE • Kinders trek swaar wan- neer ouers skei, veral as hul paadjies as vyande geskei het. Maar daar is maniere hoe julle civil kan bly
AS OUERS ‘VYANDE’ IS
LEI JOUSELF OP
GIFAPPEL IN DIE WERKPLEK • Die werkplek kan in hel ontaard as jou baas die grense oorsteek na boeliegedrag DEUR ERNUSTA MARALACK
HOU REKORD!
TEKENS VAN ‘N TOKSIESE WERKPLEK
VERMY SÓ LEEFSTYLINFLASIE • Maak daai langver- wagte verhoging geen verskil nie? Dan het jy dalk in die leefstylin- flasie-slaggat getrap
HOE GEMAAK AS JY VASDRAAI EN ‘N LENING WIL MAAK?
AS KLAASVAKIE WEGKRUIPERTJIE SPEEL • Jou kind se slaapge- woontes het ‘n impak op hul ontwikkeling, prestasie en gemoed. Dis nooit te laat om ‘n roetine vas te lê nie
DIE NASIONALE VERKIESING • Wat is ‘n verkiesing, en hoekom is dit nodig? Wie kan stem? En hoekom behoort dié wat kan, te gaan stem?
SOEK-SOEK • DAAR IS 10 VERSTEEKTE ITEMS IN HIERDIE PRENT. KYK OF JY ALMAL KAN OPSPOOR.
SPEEL-SPEEL • Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel!
STER-BLOKRAAI NR. 234
WEN R1 000! • VOLTOOI: Sy speel die vroulike hoofrol in Netflix se wegholtreffer-donker komedie, Baby...