Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Aug 01 2024
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

SAL JY ANTWOORD AS GOD ROEP? • Jou roeping is Godgegewe, en wanneer jy die buitegeraas stilmaak, kan jy Sy stem bo alles hoor en jou lewenspad volgens Sy padkaart uitkerf. Kuier deel hier 'n geredigeerde uittreksel uit ds. Farren Cloete se boek, Geroep vir 'n tyd soos hierdie, met ons lesers

STERK DEUR STORMS EN SUKSES • Tussen 2005 en 2017 het hulle oornag roem geproe met die wêreld aan hul voete. Kuier gesels met vier voormalige Idols-wenners oor hul liefde, leed en toekomsdrome

JONG MINISTER VAN NUWE HOOP • Op 35 is sy ons jongste minister in die kabi- net, en die een wat die onderwysstelsel moet regruk

BLY SÓ VEILIG IN 'N NOODSITUASIE • Hijackings en gewapende rooftogte by winkels in malls en by petrolstasies is aan die toeneem. Kenners sê hoe jy jouself veilig kan hou, en wat om in só 'n situasie te doen

DINAMIESE SHARIFA BEPAAL HAAR EIE KOERS • Sterk, vreesloos en vasbeslote om 'n werklike verskil te maak. Sharifa Ferris deel haar reis van skaam jongmens tot entrepreneur en politikus

DIS 'N KLUBRUGBY-DING! • Klubrugby is lankal nie meer rugby se stiefkind nie – klubs het hordes fans wat weekliks uitstiek vir games, hul eie liedjies en word bestuur soos 'n beroepspan

SY MAAK MAGIC MET HAAR GRIMEERKWAS • Sy't destyds haar sussies se make-up 'geleen' en vandag sit daar gróót name in die grimeerstoel van dié Kapenaar, wat nou ook met 'n Emmy kan spog!

DIÉ KAAPSE QUEENS IS BEAULAH! • Dié drag queens vannie Kaap gee vir ons 'n kykie in hul lewens in hul splinternuwe reality show

SIT DIE A! IN PASTEI • Bak dit, braai dit, kook dit – sit dit dan in 'n degie. Ons wys jou pasteie wat pas by alle tye

DRA DIE BROEK • Power dressing is die in-ding dié jaar. Die geheim? Dra klere waarin jy gemaklik voel! Ons wys jou hoe

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir 'n mediese probleem?

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

TREK SÓ JOU SUIKERTAND • 'n Suikerlus en die impak daarvan is al vergelyk met die verslawende effek van kokaïen op die brein – ons wys hoe jy die stryd kan wen

DAAR'S 56 (SKUIL)NAME!

MAAK DIÉ SLIM KOSKEUSES

'SÓ POOTJIE ADHD MY' • Dis nie net kinders wat sukkel met aandaggebrek nie, en vir grootmense wat daarmee worstel, is ADHD dikwels 'n nagmerrie . . .

SÓ LYK DIE SIMPTOME

WANNEER DIE 'SHEIN' VERDOF • Nuwe wetgewing op invoerbelasting gaan dit vir mense duurder maak om 'goedkoop' klere van oorsese aanlyn inkopiereuse te koop

VERPLIG OM TE SPAAR • 'n Nuwe stelsel vir pensioenfondse kan 'n reddingsboei wees vir SuidAfrikaners op soek na finansiële buigsaamheid

SY BLOM OP SPOGPLAAS • Dié blomkunstenaar van Babylonstoren se liefde vir die natuur en groen vingers het tot 'n droomwerk gelei

KRY KINDERS AAN DIE BEWEEG • Hier is praktiese wenke om jou kind aktief te kry – sonder die klagtes en lang gesigte

SOEK - SOEK • DAAR IS 10 VERSTEEKTE ITEMS IN HIERDIE PRENT. KYK OF JY ALMAL KAN OPSPOOR.

SPEEL - SPEEL • Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel!

STER-BLOKRAAI NR. 239

WEN R1 000!

BLOKRAAI

FOTOBLOKRAAI

GROOT WOORDBOU • Soek al 50 woorde op die lys langsaan in die tabel hieronder....

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 82 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Aug 01 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: July 26, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans