Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.
Kuier
HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!
BOODSKAPPE
ONS LESERS vertel… • Dié oud-taxi driver ken van vasbyt en aanhou werk aan haar droom, en nou la’t wiel sy in die klaskamer!
RUSHNEY & ANGELO: ‘KELDERS’ SE VURIGE MA EN SEUN • Dié talentvolle duo speel die skerm aan ‘ie brand in hul eerste groot TV-rolle, en agter die skerms het hulle ’n ewe hegte band
GE-SCAM UIT DROOMVAKANSIE • Die Wes-Kaapse polisie ondersoek ’n saak van bedrog nadat 77 mense – meeste van hulle pensioenarisse – na bewering uit sowat R2 miljoen verkul is met ’ vakansie na Thailand wat nooit gerealiseer het nie
DAPPER KLEIN VEGTERTJIE • Hy is al sewe jaar lank kankervry. Nou gebruik dié agtjarige van Gauteng sy storie om ander te inspireer
‘GRIEP EIS MY MA’ • Die Dinsdag het sy gekug, die Vrydag is sy in die hospitaal opgeneem en die volgende Donderdag het sy gesterf – van griep …
KONINGINNE VAN SKARREL • Vir my en jou is dit dalk net vullis. Vir hulle is dit ’n hele empire
HULLE LA’T WIEL VIR GELIEFDE VIERPOTIGES • Dié Kaapse egpaar lewer ’n waardevolle ambulansdiens vir minder gegoedes se diere
LIGTE, KAMERA, AKSIE! • Ons het haar leer ken as ’n TV-ster, maar dié aktrise woeker ewe hard agter die skerms as regisseur
DIS ’N ‘MR MEYER’-DING! • Dié man se podcast hou die land aan sy lippe - en hy het sommer nog groot planne vir homself en jongmense
SKEP SOP! • Slaan die winter-blues hok met ons heilsame sopresepte en bypassende bykosse
STEEL HUL STYL • Dié sterre kan ’n mens altyd deur ’n ring trek. Ons wys jou hoe om hul styl te steel – sonder om die bank te breek!
’N STYL VIR ELKE SMAAK • Met dié kapsel sal jy en jou kroon dié winter die koppe laat draai
VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?
VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad
DIE STILLE GEVAAR IN JOU HUIS • Sy was jare lank vasgevang in ’n gesondheidstryd sonder antwoorde, totdat mufvergiftiging by haar gediagnoseer is
IS JOU KIND ’N ‘WILLIEWERKER’? • Baie ouers sit met jong volwasse kinders in die huis wat maar net nie werke en vlerke kry nie. Sommige soek darem, maar hoe gemaak met dié wat nie wíl werk nie?
TE BANG OM TE RY • Om agter die stuurwiel van ’n kar in te skuif om vinnig iewers heen te bestuur is vir sommige ’n vreesaanjaende gedagte. Dit is egter meer algemeen as wat jy dink, en ja, jy kán dit oorkom
DIE VROU AGTER CHERRIE COUTURE • Dié raakvatter het binne ’n paar jaar ’n klerebesigheid wat in ’n garage begin het, in’ suksesverhaal omskep
IS JOU KIND IN ’N TOXIC VRIENDSKAP? • Breek jou kind se maat hulle af? Of is die maat pal venynig? Hoe help jy jou kind as hulle vasgevang is in ’n ongesonde vriendskap?
LUILEKKER VERMAAK • Alweer suf in boeke vasgekyk? Lus vir ontspan? Loer dan hier!
LEES DÍT
SOEK-SOEK • DAAR IS 10 VERSTEEKTE ITEMS IN HIERDIE PRENT. KYK OF JY ALMAL KAN OPSPOOR.
SPEEL-SPEEL • Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel!
STER-BLOKRAAI NR. 238
WEN R1 000!
BLOKRAAI NR. 376
FOTOBLOKRAAI NR. 316
GROOT WOORDBOU NR. 172 • Soek al 50 woorde op die lys langsaan in die tabel hieronder. Hulle lê horisontaal, vertikaal en diagonaal.
BYBEL-BLOKRAAI NR. 290
6 Junie 2024 se oplossings
JOU TV -...