Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.
Kuier
HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!
BOODSKAPPE
ONS LESERS vertel… • By geboorte is voorspel dat dié Kaapse seun vele mediese uitdagings sou hê, maar hy lééf sokker – én mik nou Spanje toe!
MOEDERLIEFDE WAT ANKER EN AANHOU • In 1 Konings 3 ontmoet ons ‘n ma wie se liefde vir haar kind haar tot by die voete van ‘n koning lei
‘n Gebed vir ma's • Dis die maand wat ons ma's vier en hulde bring aan ieder en elkeen wat dié titel verdien – hetsy deur geboorte of hul omgeehart
‘MY MA HET MY GELEER VAN MENSWEES’ • Die ‘Suidooster'-ster Jill Levenberg en haar ma se verhouding is nie volmaak nie, maar getuig van ‘n onbreekbare band
SCAM GRYP MY PENSIOEN • Geld-scams is aan die groei en skelms raak al hoe slimmer met maniere om jou uit jou geld te kul
NUWE SEISOEN WINK VIR RUGBY-IKOON • Die oud-Bok Errol Tobias maak reg vir pajamadril met sy en sy Bokkie se “geskenk van Bo”
OM ‘N ‘AMMA’ SOES DIÉ TE HÊ • Hulle sê pyn reis deur families totdat iemand gereed is om dit te voel – in haar boek, ‘Amma’, gee dié debuutskrywer ‘n blik op haar familie se reis
MY PAD VAN VERLAMMING NA VRYHEID • Toe hy op 58 verlam gelaat is ná ‘n fratsongeluk het ‘n donker pad voor hom uitgestrek – totdat hy besluit het om homself as't ware te reboot
‘N KOP VIR BESIGHEID • Sy het haar passie vir haarsorg in ‘n florerende besigheid omskep en wil ander inspireer om ook hulself lief te hê
MICAH RYG DIE REKORDS IN • Dié blits speel nie op die atletiekbaan nie – en op 14 is dit nog maar net die begin
BEDERFKOS VIR MA • Hoe sê ‘n mens dankie vir jou ma? Kook dié Moedersdag ‘n spogontbyt vir jou superma om te wys hoe geliefd sy werklik is
‘N BEDERF vir Ma • Moedersdag is om die draai. Hier is ‘n paar oulike geskenkidees vir die belangrikste vrou in jou lewe
DIS ‘N WEST ERN-DING! • Yee-ha! Danksy Beyoncé se nuwe wêreldwye trefferalbum, ‘Cowboy Carter’, is Western-klere sommer ook weer hoogmode. Dra dit só
VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad
VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ‘n mediese probleem?
SLAAP JY JOUSELF SIEK? • Swak slaapgewoontes kan jou gesondheid erg knou sonder dat jy dit eens agterkom
DAAI STEMMETJIE IN JOU KOP… • Ma's dra baie hoede en tóg keil talle steeds hulself op as hulle die dag hulself eerste stel
LYNN SE RAAD OM UIT DIE GROEF TE KOM:
WHATSAPP: DINK VOOR JY PRAAT • Voice notes kan nuttig wees wanneer dit gepas is, maar dit kan ook irriterend en indringend wees. Vermy só die grootste slaggate
5 TOPWENKE VIR ANDER AANLYN GEDRAG
‘N TREE OP MET VUIL TEKKIES • ‘n Besigheid wat platsakstudente begin het om tekkies skoon te maak, is nou ‘n wegholsukses
LY MY TIENERKIND AAN DEPRESSIE? • Wanneer is dit tienerdepressie en wanneer is dit net tienernukke? Wat is die gevaartekens en hoe help jy jou kind?
SOEK-SOEK • DAAR IS 10 VERSTEEKTE ITEMS IN HIERDIE PRENT. KYK OF JY ALMAL KAN OPSPOOR.
STER-BLOKRAAI
BLOKRAAI
FOTOBLOKRAAI
GROOT WOORDBOU • Soek al 50 woorde op die lys langsaan in die tabel hieronder. Hulle lê horisontaal, vertikaal en diagonaal.
BYBEL-BLOKRAAI
OPLOSSINGS
TV -GIDS • 9 MEI – 22 MEI
BABY REINDEER • Almal gons oor dié reeks waarin ‘n man erg onder ‘n stalker...