Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Apr 11 2024
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

ONS LESERS vertel… • Dié jongman het al meer uitdagings in sy lewe oorkom as wat die meeste mense in ‘n leeftyd beleef

BEVRY JOUSELF UIT SLAWERNY • Daar wag ‘n nuwe beloofde land weg van verdrukking en vrees – as jy net in God se belofte glo

‘n Gebed vir die nasie • Op die vooraand van 30 jaar van demokrasie dra ons hierdie pragtige sonskynland van ons op aan ons Skepper

RUITERBOSCH SE VARS BRIESIES • Die lewe het al sy draaie met dié twee ‘Suidooster’sterre geloop, en nou wink ‘n blink toekoms

PROTEÏENAANVULLINGS KOS AMPER MY LEWE • Sy lewe is byna kortgeknip deur ’n lewensgevaarlike niertoestand, en sy storie plaas weer die gevare van proteïenaanvullings in die kollig

FEITE-VINDER HET ‘N HART VIR KINDERS • Sy's een van die land se mees ervare misdaadverslaggewers – nog van die ou skool wat haar gut volg, in ‘n kar spring en deure oopklop agter die waarheid aan. Dis Netwerk24 se Maygene de Wee

SKOOL TOE MET OUTISME • Ouers met outistiese kinders het heelwat ekstra uitdagings as dit kom by skole kies en hul skoolloopbaan navigeer

STROOMOP NA SUKSES • Van vasbyt en engele langs die pad om haar drome waar te maak, kan jy dié go-getter net mooi niks vertel nie

‘N DAPPER MASKER • Ware helde is nie altyd in die kol- lig nie. Soms verf hulle maskers vir kinders met kanker om hulle super- powers te gee DEUR NADINE RAMONGANE

DIÉ'S ‘N LEKKER CREW! • Dié Kaapse groep maak Afrikaanse gospelmusiek lekker met hul roerende, sielvolle liedere soos “Leef in My”en “Een Ware Vriend”

Noedels IN ‘N KITS • Jy kan ver kom met ‘n paar pakkies kos- kasnoedels. Hier is ons lekkerste resepte waarmee jy die gesin tuis kan bederf

Herfs is hier • Die weer raak al hoe koeler. Maak seker jy bly warm én stylvol in dié herfs-looks

JOU 10 WAPENS VIR SAKPAS-SKOONHEID • Nie alle mooimaaktruuks hoef ‘n plaas se geld te kos nie. Hier's ‘n paar spotgoedkoop opsies en wenke tot ‘n beeldskone jy

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir 'n mediese probleem?

WAT SÊ JOU NAELS OOR JOU GESONDHEID? • Jou naels se toestand kan soms op siekte dui. Dís waarvoor jy moet uitkyk

MAAK SÓ MET SENTIMENTELE ROMMEL • Hoe ruk ‘n mens jou huis reg deur van rondlê-goed ontslae te raak as baie daarvan dalk sentimentele waarde het? Ons wenke kan help

‘N ‘GANGSTAR’ DUISEND! • Haar lewe kon so maklik anders verloop het, maar met die helpende hande van haar medemens en Skepper staan dié sterk vrou vandag trots haar plek vol

MOENIE ‘N SAGTE TEIKEN WEES NIE • Jy moet wakker slaap as dit kom by jou geldsake – kyk uit vir dié slaggate

10 GRONDBEGINSELS VIR GELUK • Elke ouer wil hê hul kind moet gelukkig wees. Lees hier wat jy kan doen om ‘n resilient en gelukkige mensie groot te maak

SOEK-SOEK • DAAR IS 10 VERSTEEKTE ITEMS, EN 10 BONUS-ITEMS IN HIERDIE PRENT. KYK OF JY ALMAL KAN OPSPOOR.

STER-BLOKRAAI

BLOKRAAI

FOTOBLOKRAAI

GROOT WOORDBOU • Soek al 50 woorde op die lys langsaan in die tabel hieronder. Hulle lê horisontaal, vertikaal en diagonaal.

BYBEL-BLOKRAAI

OPLOSSINGS

TV-GIDS • 11 APR. – 24 APR.

KYK UIT! • Lus vir iets stream? Hier's ‘n paar lekker...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 70 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Apr 11 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: April 5, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans