Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.
Kuier
HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!
ONS LESERS vertel… • Sport is dié gesin se kos! Hulle het nie een nie, nie twee nie, maar dríé WP-rugbyspelers, en twee is boonop ook WP-stoeiers!
Lee-Ann SE NUWE HOOFSTUK • Dis Lee-Ann in ’n heel ander rol - as ’n geselsprogramaanbieder - in ’n seisoen van haar lewe waar sy gróót waag en droom
GEEN ANTWOORDE NÁ LIEFLINGKIND SE MARTELDOOD • Die moord op ’n tiener ’n jaar gelede spook elke dag by sy familie wat steeds rou, én die gesloer van geregtigheid moet verwerk
GEE MY (GOEDKOPER) KRAG! • Suid-Afrikaners haal omtrent uit om die ligte aan te hou. En die moontlikheid dat jy vanaf volgende jaar nóg meer sal moet betaal vir krag, is vir baie ’n bron van kommer
ELEKTRISITEITSVRATE IN JOU HUIS
’N LEWE AS PETROLJOGGIE • Suid-Afrika is een van die min lande waar petroljoggies nog jou ryding volmaak; in ander lande doen mense dit sommer self. Ons gesels met ’n joggie oor sy werk
ONS KLEIN WONDERWERKIE NÁ DIE ‘GROOT K’ • Sy het kanker oorleef en moes ’n histerektomie kry, maar toe raak sy onverwags swanger; nou sluit ’n baba binnekort aan by die 21 kinders wat reeds onder haar dak bly
MOOI LOOP, MRS J • Sy het in kykers en haar medesterre se hart geklim met haar rol as Mrs J in Suidooster en groet nou dié geliefde karakter met ’n lag en ’n traan
GEROEP VIR DIE DOOD • Rugby en die dood lê Ramone Samuels na aan die hart en hy spits hom nou toe op sy eie begrafnisondememing
Eiers VIR ELKE ETE • Met ’n dosyn eiers kan jy wonders verrig - van ontbyt tot sakpasgeregte en selfs snoepkos. Ons wys jou hoe om lentekos aanmekaar te slaan met eiers as die sterbestanddeel
JAK SOOS DIE BOKKE • Ons vat ’n bietjie stylinspirasie by dié gewilde Springbok-rugbymanne en hul vroue
DIS ’N SKROP-SAAK • Om te exfoliate is die één stap in jou velsorgroetine wat ’n vaal vel binne minute kan laat glow; hier’s wat jy moet weet daaroor
VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?
VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad
MA OOR DOGTER SE STRYD TEEN TONGKANKER • ’n Dubbele kankerslag het hul dogter binne 18 maande van hulle weggeruk. Nou probeer hulle vrede maak met hul verlies
VAT JOU GOED EN TREK, MY LIEFIE • Een huweliksbed bly waarskynlik die norm, maar wat as jy om verskeie leefstyl- of ander redes besluit om in aparte beddens te slaap? Dit werk dalk beter as wat jy dink…
MAAK TYD VIR JOUSELF • Dis baie belangrik dat jy tussen die lewe se gewoel en geraas deur altyd vir jouself tyd afknyp
MYNBOU SE QUEENS • Dié ystervroue is ewe gemaklik in rokkies en makeup as helmets en stowwerige safety boots…
HANTEER SÓ JOU KIND SE GEBROKE HART • Betrokke ouers weet hoe moeilik dit is om hul kind te sien ly, en veral as dit die gevolg is van ’n liefdesteleurstelling. Hier is raad
ONTSPAN TE LEKKE’ • Soek jy iets om jou mee besig te hou ná ’n lang paar ure agter die boeke? Loer bietjie hier!
KOL-TOT-KOL • VERBIND AL DIE KOLLETJIES IN DIE PRENTJIE HIERONDER IN DIE REGTE VOLGORDE TOTDAT DIT SOOS DIE PRENTJIE REGS ONDER LYK. WANNEER JY KLAAR IS KAN JY DIT INKLEUR NES JY WIL!
SOEK-SOEK • Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel!
STER-BLOKRAAI NR. 243
WEN R1 000!
BLOKRAAI
FOTOBLOKRAAI
GROOT...