Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Nov 21 2024
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

DANS-DANS NA SUKSES • Skemergrond se dansende paartjie is twee kreatiewe siele wat hul uitleef in die vermaakbedryf met dankbare harte

'MY MOEDERHART BREEK VIR MY KLEINKIND - ÉN MY DOGTER' • Niks was nog weer dieselfde sedert haar geliefde kleinkind Joshlin Smith nege maande terug vermis geraak het nie, vertel dié gebroke ouma

'EK HET MY VERKRAGTER VERGEWE' • Die seer van verkragting het haar lank agtervolg – totdat sy besluit het om dit vierkant in die oë te kyk

'MY ABUSE LEI TOT MY ROEPING' • Sy het haar abuser vergewe, want dit het haar gelei na haar roeping – om ’n stem vir ander mishandelde kinders te word as ’n maatskaplike werker

GOD HET 'N SPESIALE PLAN VIR MY • Hulle sê ’n kers verloor niks deur ’n ander kers aan te steek nie, en hiervan is dié jong man ’n lewende toonbeeld

DIÉ DOKTER KEN SY HARTSAKE • Van ’n nederige begin met ’n mikroskoop, tot hospitaalgange en -teaters waar hy ’n tasbare verskil maak – dié dok se hart klop vir hartnavorsing en die lewe

'N BOKKIE VIR SPORTS! • Dié bekroonde sportaanbieder het laas jaar Afrika verruil vir Europa – en sy floreer!

'N KWARTEEU VAN JOE EN GAMAT • Ná amper ’n leeftyd is die twee akteurs agter die komedieduo Joe Barber die sous vir mekaar se brood

Feestelike GEBAK • Die feestyd is om die draai en dis tyd om jou mixer af te stof! Bak hierdie lekkernye vir die feestafel of selfs as geskenke vir jou geliefdes

SOMER, SON EN SEE • Blom dié seisoen in dié trendy swemklere en kimonos

BOUGIE OP 'N BUDGET • Dis festive hierbuite, maar as jy wil hê dit moet nog tot diep in Januarie festive in jou beursie bly, gaan jy moet slim koop. Hier is paar geskenk-idees – als onder R400!

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?

'EK IS NIE MY SKOLIOSE NIE' • Die siekte wat haar rug gekrom laat, define haar nie. Inteendeel, dis hoekom sy haar storie wil deel met ander wat ook met skoliose worstel

MEER OOR SKOLIOSE

SINGLE OOR JOU 'HOË STANDAARDE'? • ’n Barbra Streisand movie poster het gelui: “There are two things a woman knows: What she’s looking for, and what she’ll settle for.” Onlangs dink ek hieraan toe ek ’n aanlyn video kyk waarin ’n vrou sê haar vriendinne is single omdat hul standaarde te hoog is. Cue video op video waar vroue hulself verdedig. ’n Ou kap terug: Vroue se standaarde vlieg by die deur uit as hulle aangetrokke is tot die ou, so die standaarde is net vir mans in wie hulle nie belangstel nie. Regtig? Drie vroue het hul dating ervarings met Kuier gedeel om lig op dié saak te werp

WAT SÊ VERHOUDINGSKENNERS?

INKOPIES SONDER MOEITE • Vermy dié feestyd die malhuis van die winkels. Of jy vooruitbeplan of inhaal, aanlyn inkopies is jou redding

WAT VERG 'N NUWE LOOPBAAN AS VRYSKUT? • Dis gewaagd in ’n tyd wat ’n permanente werk dalk meer stabiliteit en sekerheid bied, maar só kan jy ’n loopbaan as vryskut aanpak

HOE WERK FINANSIËLE BEPLANNING AS 'N VRYSKUT?

KIM IS DIE QUEEN VAN HAAR EMPIRE • Sy het met ’n ompad in die media- en vermaak- bedryf beland en nooit weer teruggekyk nie

PRAAT SÓ MET JOU KIND OOR ERNSTIGE SIEKTE • Die impak van ’n...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 86 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Nov 21 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: November 15, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans