Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.
Kuier
HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!
BOODSKAPPE
ONS LESERS vertel… • Dié oupa-en-kleinseun-musiekduo deel hul gawe met ander in seer én lekker tye
DIE TWEE T'S SPILL DIE TEA • Hulle is die pragtige gesigte agter daai bubbly stemme op KFM, en albei leef in dankbaarheid vir hul lewenspaaie tot hier
WEGGERUK IN HUL FLEUR • Ná ’n gru-busongeluk ses leerders in die Vrystaat geëis en talle beseer het, sukkel die gemeenskap om hul voete te vind
DEURGEDRA DEUR LIEFDE • Dié jong vegtertjie het al heelwat hartseer en teëspoed gehad – en nou baklei hy teen kanker met die moed van iemand veel ouer as sy jare
GEANKER IN DIE OSEAAN • Sy droomwerk het nie maklik oor sy pad gekom nie, maar hy het gewoeker tot hy sy eie én ander se lewe kon verander
'N VEGTER VIR MENSE • Sy was moeg vir die gebrek aan infrastruk- tuur en bemagtiging in gemeenskappe – toe maak sy sélf ’n verskil
'ARENDSVLEI' SE AYESHA GROET • Megan Saayman gesels oor haar rol as Ayesha in ‘Arendsvlei’, haar teaterplanne, en troukoors . . .
RONWEN: SA SE NUWE SOKKERLIEFLING • Bafana Bafana se goalie het die veld aan die brand gespeel – en sy ouers is trots verby
MANJIFIEKE melktert • Smul aan kul-melktert en vele ander heerlike melktert-geïnspireerde lekkernye nog lank ná Melktertdag op 27 Februarie
WORD IN STYL GRYS • Laat jy jou hare met trots grys uitgroei? Beklemtoon jou silwer strepe met dié maklike styltruuks
5 MOENIES MET GRYS HARE
GRYSER,MOOIER • Jy’s grys. Hoe maak jy vrede daarmee? Ons wys hoe jy jou grys hare jou crowning glory kan maak
VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?
VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad
TOETSE WAT JOU LEWE KAN RED • Dié mediese toetse kan ernstige siektes en toestande help voorkom
TOETS OOK HIERVOOR
AS FAMILIE JOU BORS WARM MAAK! • Ouers en kinders, of broers en susters se oortuigings en waardestelsel verskil soms en kan op onenigheid uitloop. Hier is maniere om dit te hanteer
BESKERM SÓ JUL VERHOUDING
HIGIËNE IN JOU HUIS • ’n Skoon huis kan allerhande gesondheidsnadele ’n uitklophou gee
NOG SKOONMAAKWENKE
SÓ WERK SKULDBERADING • Voel dit of jy maand ná maand in ’n skuldmoeras verdrink? Daar is dalk ’n uitweg – met skuldberading
VAT ANGS OOR SKOOL VAS • ’n Nuwe skooljaar vol nuwighede en uitdagings kan uiters stresvol vir kinders wees. Hier’s ’n paar maniere om jou kind by te staan
HOE HANTEER EK DIT?
BEWEEG - DIS GOED VIR JOU! • Oefening en sport hou jou fiks. Dís hoekom jy móét beweeg
SOEK-SOEK • DAAR IS 10 VERSTEEKTE ITEMS EN ‘N BONUS-ITEM IN HIERDIE PRENT. KYK OF JY ALMAL KAN OPSPOOR.
SPEEL-SPEEL • Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel!
STER-BLOKRAAI
BLOKRAAI
FOTOBLOKRAAI
GROOT WOORDBOU • Soek al 50 woorde op die lys langsaan in die tabel hieronder. Hulle lê horisontaal, vertikaal en diagonaal.
BYBEL-BLOKRAAI
OPLOSSINGS
TV -GIDS
KYK UIT! • Moenie die nuwe reeks 'Wyfie' misloop nie
WIE'S WIE?
DIE MAN IN DIE HUIS • Nathan is die man van die huis as sy dedda saans met sy vriende gaan kuier, maar hy onthou ’n tyd toe sy dedda nooit laat huis toe gekom het...