Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.
Kuier
HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!
ONS LESERS vertel… • ’n Swartlandse ma deel haar soloreis om bewusmaking oor epilepsie te skep vir haar seun wat daaraan ly
KIM KYK NOU NET VOORUIT • Die aktrise Kim Cloete maak oop oor die hartsmense wat haar lewenspad gevorm het, en met wie sy haar ware self kan wees
SWART MAAND VIR VROUE • Augustus word vroue gevier, maar die werklikheid vir talle en hul geliefdes is ’n vlaag van geweld wat net nie endkry nie
EERSTE DOWE MEJ. SA SKUIF GRENSE • Mia le Roux het almal se verbeelding aangegryp toe sy onlangs as die eerste gehoorgestremde Mej. SA gekroon is en sy wil ander inspireer wat uitgesluit voel
GERED, GENEES, GEREED! • Kort ná sy 20ste verjaardag het die ex-gangster en addict Solin Roman sy lewenstrajek straight met die Here se hooflyn na redding verbind
AQEELAH: WÊRELDWYS, MAAR NIE EIEWYS • Met ’n lang loopbaan as influencer agter haar inspireer sy steeds haar followers met haar verfrissende eerlikheid
HAAR SKOONHEIDSEN MODEWENKE
JOHNNY SE REIS NA ’N BETER LEWE • Die TV-persoonlikheid Johnny Davids vertel hoe hy van ’n jong seun in ’n liefdelose situasie gegroei het in ’n man wat met trots in die spieël kan kyk
’N LEWE MET DIE DOOD • In ’n nuwe reeks leer ken ons dié Kaapse susters wat werk as begrafnisondememers
RUGBY BLY HUL ROEPING • Rugby bly in hul bloed - of hulle dit nou op die veld of agter ’n mikrofoon uitleef
PARMANTIGE PERE • Pere is lekker veelsydig. Gebruik dit só in hierdie watertandresepte
LENTEMODES • Dis heerlike lente! Kyk uit vir dié modetrends wanneer jy draai by die winkel om seker te maak jy sit jou beste voet voor in die warmer weer
VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?
VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad
GESONDHEID MET DIE RONDHEID • Nege maande van swangerskap kan idillies óf ’n nagmerrie-ervaring wees vir party vroue. Ons wenke kan help dat jy regdeur gesond bly
SWANGERSKAP
WANNEER STILTE ’N WAPEN WORD • Om jou lewensmaat te ignoreer kan ’n verwoestende wapen in jou verhouding word
HELP FAMILIE MET GELDPROBLEME SÓ • Geldleen aan familie kan verhoudings soms lelik beduiwel. Lees hier voor jy dit doen
JONG SJEF • Gee hom ’n kombuis en hy maak magic! Dié jong Kaapse sjef kook een van die dae oorsee
DINK NUUT OOR DISSIPLINE • As jou kind jou omkrap, is jou hegte band met hulle dalk die laaste ding waaraan jy dink. Ons gesels met ’n sielkundige oor ‘connection before correction’
SKRYF SÓ OPSTELLE • Sukkel jy met verhalende en beskrywende opstelle skryf? Hier’s raad
VOORBEREIDING VIR DIE EKSAMEN
KOL-TOT-KOL • VERBIND AL DIE KOLLETJIES IN DIE PRENTJIE HIERONDER IN DIE REGTE VOLGORDE TODAT DIT SOOS DIE PRENTJIE REGS LYK. WANNEER JY KLAAR IS KAN JY DIT INKLEUR NES JY WIL!
SOEK-SOEK • Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel!
STER-BLOKRAAI
WEN R1 000! • VRAAG: Watter Duits-Amerikaanse aktrise het rolle in die TV-reeks Atlanta en die flieks Joker en Deadpool 2 gehad?
BLOKRAAI
FOTOBLOKRAAI
GROOT WOORDBOU • Soek al 50 woorde op die lys langsaan in die tabel hieronder. Hulle lê horisontaal, vertikaal en diagonaal.
BYBEL-BLOKRAAI
18 Julie 2024 se oplossings
JOU TV-...