Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.
Kuier
HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!
Hare KuierCombo
ONS LESERS vertel… • Dié jong lewensredder het ’n fyn uitgewerkte plan vir sy lewe – wat hy met ywer aanpak
VRYGEKOOP DEUR SY BLOED • Offer jou lewe dié Paasfees op aan jou Skepper
Nader, my God, by U • Ter voorbereiding van Paasfees maak ons harte oop vir die Almagtige
‘N BROER EN SUS-WENDUO • Wayde en sy kleinsus, Kayla, hardloop en speel die sportwêreld aan die brand –en nou mik albei Olimpiese Spele toe
GETY DRAAI OOR VERMISTE JOSLIN • Teen druktyd was klein Joslin Smith reeds meer as ’n week vermis
’N HISTEREKTOMIE OP11, OF EK STERF • Dié dapper tienertjie baklei teen ’n seldsame en lewensbedreigende baarmoederkanker wat meestal vroue ná hul 40's tref…
KAMPVEGTER VIR DIE KAAPSE VLAKTE • Dis nie aldag maklik om jou medemens te help nie – veral nie uit jou eie sak nie – maar opgee is min vir dié deurdrukker
EK VAT MY MAG TERUG • Sy is as kind deur ’n groep mans verkrag, maar het haar weg terug na haarself oopgeveg
ONS GLIMLAG WEER! • ’n Man en jong meisie van George se lewe is onlangs ingrypend verander ná operasies, en nou kan hulle die wêreld weer reguit in die oë kyk
MAAK OOP DIE HEKKE VIR Anslin! • Dié gewilde Kaapse sanger is ’n man van vele talente én drome DEUR KELLY-LEE OHLSON
Ramadaan– RESEPTE • Dié eetgoed sal jou huismense laat smul en laat toustaan vir nóg
Modest en mooi • Nie almal is gemaklik daarmee om te veel lyf te wys nie. Hier's ’n paar beskeie, maar stylvolle opsies
LAAT JOU KLEUR HOU • Het jy so pas ’n klein fortuin by die haarsalon bestee? Sorg só dat jou nuwe kleur vars en netjies bly
WIL JY JOU HARE TUIS KLEUR? • Nie almal het die geld om by ’n salon hul hare te dye nie. Om dit tuis te doen, kan jou heelwat geld spaar
VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?
VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad
AS WOEDE AAN DIE DEUR KLOP • Wanneer is woedeuitbarstings meer as net jou humeur verloor? Kenners verduidelik DEUR ENRICO CLAASSEN
‘BY DIE HUIS, EN JY?’ • Laat geld só jouself as jou keuses as ma bevraagteken word DEUR EDNA ELLMAN
SÓ SMAAK EK SUKSES OP TIKTOK • Onder daai eksie-perfeksie haredos van haar skuil ‘n vlymskerp brein wat haar hoogtes laat bereik met haar groot liefde - hare DEUR CHRISLYNN SIAS
BEGIN ’N BESIGHEID MET R1 000 OF MINDER! • ’n Nuwe boek gee 1 000plus geldmaak-idees en wenke om mee te begin – selfs al is jy ook amper broke! DEUR EDNA ELLMAN
PORN EN KINDERS: BESKERM JOU KIND SÓ • Jou kind se eerste blootstelling aan pornografie kan traumaties wees as jy nie ’n stap voor bly nie. Kenners het raad oor hoe jy so ’n situasie kan hanteer
TYDSBESTUUR • Kry jou skoolwerk só onder beheer
SÓ BEOEFEN JY DOELTREFFENDE TYDSBESTUUR
SOEK-SOEK • DAAR IS 15 VERSTEEKTE ITEMS IN HIERDIE PRENT. KYK OF JY ALMAL KAN OPSPOOR.
STER-BLOKRAAI NR. 229
BLOKRAAI
FOTOBLOKRAAI
GROOT WOORDBOU • Soek al 45 woorde op die lys langsaan in die tabel hieronder. Hulle lê horisontaal, vertikaal en diagonaal.
BYBEL-BLOKRAAI
OPLOSSINGS
TV -GIDS • 14 MRT. – 27 MRT.
KYK UIT! • Die nuwe reeks 'White Lies' se moordgeheim bou op tot ’n plofbare klimaks DEUR LUCIA...