Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Oct 10 2024
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

ONS LESERS vertel… • Hy was net 11 toe sy ma sy eerste skaatsplank vir hom gee – nou't hy vyf Guinness-wêreldrekords agter sy naam!

ANDERKANT DIE STORM • Gaan jy tans deur 'n donkerte of uitdaging wat jou energie tap? Hou moed! Die wet van die natuur sê daar is altyd lig ná donkerte

Bevry uit die lewe se leeukuile • Een van die eerste Bybelverhale wat in Sondagskole geleer word, is dié van Daniël in die leeukuil – bewyse van hoe geloof in God jou kan deurdra uit die onmoontlikste situasies

DIÉ CLAN IS HAPPY! • Vir dié babatjie het hulle gebid, en nou maak sy haarself en haar groeiende gesin eerste prioriteit, vertel die sangeres en aktrise Jawaahier Petersen

HOE KIES 'N OUER? • 'n Ouerpaar van Gasa moes kies: bring hulle hul beseerde dogter na Suid-Afrika, of los hulle die ander drie in 'n vlugtelingkamp?

GEVONNIS, MAAR 'VRY'? • Vir slagoffers van geweldsmisdade word wonde oopgekrap as misdadigers parool kry. Die paroolstelsel laat slagoffers telkens in die steek, sê kenners

'N LEWE VAN TWEEDE KANSE • Sy't min ag geslaan op die gevaartekens van haar bloedklontsiekte, tot sy opehartchirurgie teen die skade moes kry

AL 'IE PAD BOONTOE MET GOD AAN MY SY • Haar reis as entrepreneur het begin met nét R25, en vandag help skep sy miljoene se besigheid in haar streek

Gershwin GRYP DIE JAAR AAN • Dié klong van Eersterivier in die Kaap het nog nooit teruggekyk vandat die acting bug hom as kind gebyt het nie

Soete VERLEIDING • Met 'n blik kondensmelk kan 'n mens wonders verrig. Ons maak 'n verskeidenheid lekkernye – van romerige fudge tot soet suurlemoentert

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir 'n mediese probleem?

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

28 DAE TOT 'N SOEPEL LYF! • Oefening waarvoor jy nie 'n sent hoef te betaal nie en net 'n muur en 'n joga-mat benodig? Ons kyk of dié oefeninge werk!

KINDERVRY EN GELUKKIG DAARMEE • Die besluit om nie kinders te hê nie, is moeilik en kan almal om jou raak. Ons gesels met iemand wat dít gekies het en kenners oor hoe dit kan werk

SÓ LEER JY JOU KINDERS RESPEK • Goeie maniere kan vir jou kind deure oopmaak. Dié praktiese wenke kan help om dit te kweek

VOLG DIÉ RIGLYNE VIR JOU KIND SE OUDERDOM

SLIM PLANNE MET JOU MIKROGOLF • Die nederige microwave kom deesdae tweede teen die air fryer, maar dit kan soveel meer doen as net kos warm maak. Hier's 'n paar truuks

SPAAR MET 'N PLAN • 'n Belastingvrye spaarplan is 'n goeie manier om te spaar, maar daar's 'n paar mites wat mense soms afskrik

SOEK-SOEK • DAAR IS 8 VERSTEEKTE ITEMS IN HIERDIE PRENT. KYK OF JY ALMAL KAN OPSPOOR.

STER-BLOKRAAI Nr. 244

WEN R1 000!

BLOKRAAI

FOTOBLOKRAAI

GROOT WOORDBOU • Soek al 50 woorde op die lys langsaan in die tabel hieronder. Hulle lê horisontaal, vertikaal en diagonaal.

BYBEL-BLOKRAAI

29 Augustus 2024 se oplossings

JOU TV- EN STROOMGIDS • Kyk wat wag die volgende twee weke op die kassie en aanlyn

MARA SE MUSE • Sy het jare lank nie haar talent uitgeleef nie, maar haar inspirasie kom toe uit 'n onverwagse oord …

EINDE VAN 'N TUPPERWARE-ERA • Soos ek dié rubriek sit en skryf, was ek 'n verdagte in...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 86 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Oct 10 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: October 4, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans