Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Dec 05 2024
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

Kerswense VAN BEKENDES EN LESERS • Nóg ’n jaar is op sy einde en ’n nuwe een wink. Ons hoor by ’n paar bekendes en Kuier-lesers oor die jaar wat was en die een wat kom

KIES ONGERIEF VIR CHRISTUS • Klim uit jou gemaksone en aanbid soos die wyse manne

'n Seisoen van dankbaarheid • Op die vooraand van die feestyd kom raak ons rustig in God se teenwoordigheid

AAN 'IE BRAND! • Dié drie celebs het amptelik die summer heat gebring tydens hul voorbladsessie en tussendeur lekker gesels oor hul hartsmense, hul ervaring met Kuier se eerste sexy kalender, en hul toekomsdrome

NUUSVASVRA 2024 • Ken jy jou ding as dit kom by wat aangaan in die wêreld, of is jy pal agter die klip? Wat was vanjaar se groot nuus? Toets jou kennis met dié 40 vrae

'MY BLOMME HOU MY AAN DIE GANG' • In die vier dekades hier tussen die pragblomme by die mark in Adderleystraat het sy al die lewe se mooi en diepste seer beleef én oorleef

BOKSE VOL LIEFDE • Dit kos nie ’n arm en been om ’n kind in nood te ondersteun nie. Net ’n gewillige hart, ’n bietjie ver- beelding en ’n skoenboks. Ons gesels met Debbie Zelezniak, hoof van die Santa Shoebox Project, oor die verskil wat hulle in kinders én volwassenes se lewens maak

DIE GENERAAL IN SY KOMBUIS • Die lewe het nie vir hom easy cards uitgedeel nie, en toe hy die pad byster raak, het ’n geliefde se dood en ’n wildvreemde- ling se hulp hom terug op sy voete gekry

IN HAAR GOUE ERA • Noem haar maar net die moeder van reinvention, want dié stylvolle diva en influencer herskryf telkens haar unieke stylboek

VIER 'N SOMERKERSFEES • Laat jou Kerstafel vanjaar kreun onder dié heerlike feeskos

BRING EN KUIER • Deel dié resepte onder jou vriende uit, dan kan almal iets maak en saambring vir jul Nuwejaarsparty

PLANNE MET KINDERKUNS • Teen uit-turn-tyd aan die einde van die jaar is daar seker hordes los blaaie met jou kind se kuns daarop. Ons wys hoe jy die mooistes deel van jou huis kan maak

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?

WEES VERVEELD DIÉ VAKANSIE • Niksdoen voel dalk soos ’n vermorsing van tyd, maar dit kan goed wees vir jou gesondheid. Ontdek gerus die voordele van ledigheid dié feestyd

STUUR JOU GEDAGTES OP ‘AUTOPILOT'

UIT DIE HARTE VAN UITKYK-ANTIES • ’n Uitkyk-antie word nie altyd raakgesien of ge- waardeer nie, maar hulle is baiekeer die reuse op wie se skouers toekom- stige generasies kan staan

WERK SLIMMER MET JOU GELD • Wil jy suiniger wees met jou geld en nie oorboord gaan dié feestyd nie, of dalk net ‘detox’ daarna? Jy kán – ons wys hoe werk ’n ‘no-spend fast'

STEP UP JOU FOTO-GAME • Aandag alle eggenote, kêrels en hopefuls, die somer is hier en daarmee saam gaan uitstappies en kuiers waar jou geliefde mooi afgeneem wil wees. Só kan jy haar beïndruk met beter foto’s

NÓG WENKE VAN 'N BEROEPSFOTOGRAAF

WAAR DAAR 'N VUURTJIE BRAND… • Dié Kaapse model en entrepreneur is die hele pak- ket – looks, verstand, sakevernuf én pret. Dis egter sy vasberadenheid om ’n sukses te maak van als wat hy aanpak, wat jou bybly

WAT GELD NIE KAN KOOP NIE • Jy hoor die woorde ‘generational wealth’ gereeld. Vir baie beteken dit kinders leef gerieflik ná...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 82 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Dec 05 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: November 29, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans